Die Boodskap

Deuteronomium 33:18 Die Boodskap (DB)

Oor die stamme van Sebulon en Issaskar het Moses gesê: “Mag die mense van Sebulon voorspoedig wees as hulle buite die grense van hulle land rondtrek. En mag die mense van Issaskar voorspoedig wees as hulle by die huis is.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:13-27