Die Boodskap

Deuteronomium 32:47 Die Boodskap (DB)

Wat ek vir julle gesê het, is nie net praatjies nie. Nee, hierdie woorde bring lewe. As julle presies doen wat ek vir julle gesê het, sal julle lank leef en oud word in die land wat julle nou ingaan wanneer julle deur die Jordaan getrek het.”

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:40-49