Die Boodskap

Deuteronomium 32:38 Die Boodskap (DB)

Waar is die afgode voor wie julle offers van vet gebrand het en vir wie julle wyn uitgestort het? Julle het mos gedink dis hulle wat goed aan julle doen! Laat julle gode nou opstaan en julle kom help! Ek gaan julle nou straf. Hardloop nou na julle afgode toe, dat hulle julle kan help as hulle kan!

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:33-48