Die Boodskap

Deuteronomium 31:26 Die Boodskap (DB)

“Vat hierdie boek waarin opgeskryf is wat die Here van sy volk verwag. Sit dit langs die ark waarin die ooreenkoms is wat die Here julle God met julle gemaak het. Laat die boek julle elke dag herinner aan alles wat die Here vir die volk van Israel gesê het om te doen.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:19-30