Die Boodskap

Deuteronomium 30:3 Die Boodskap (DB)

Dan sal die Here dit weer voorspoedig met jou laat gaan. Hy sal aan jou dink, daar waar jy in die ver land sit. Hy sal jou bymekaarmaak waar jy tussen jou vyande moet woon en sonder betaling vir hulle moet werk. Hy sal jou red en na jou eie land toe terugbring.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:1-6