Die Boodskap

Deuteronomium 3:2 Die Boodskap (DB)

Die Here het egter gesê: ‘Moenie vir Og bang wees nie. Julle sal hom en sy volk verslaan en sy land vir julle vat. Maak met hom soos julle met Sihon, die Amoritiese koning van Gesbon, gemaak het.’

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:1-6