Die Boodskap

Deuteronomium 29:22 Die Boodskap (DB)

“Julle kleinkinders en agterkleinkinders en vreemdelinge wat van ander lande af kom en later in hierdie land aankom, sal sien hoe verwoes julle land is. Hulle sal sien hoeveel siektes die Here teen die mense van hierdie land gebring het.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:14-29