Die Boodskap

Deuteronomium 29:2 Die Boodskap (DB)

Toe het Moses al die Israeliete bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Julle het mos met julle eie oë gesien wat die Here in Egipte aan die farao, die koning van Egipte, gedoen het. En ook aan die mense wat vir die farao werk en vir al die mense in daardie land.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-9