Die Boodskap

Deuteronomium 28:67 Die Boodskap (DB)

In die oggend sal julle wens dat dit al aand is. En in die aand sal julle wens dat dit al weer môre is. Julle sal wens die tyd gaan verby omdat al wat julle heeldag sien, net moeilikhede en probleme is. Dit is die vreeslikste dinge wat oor jou sal kom.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:62-68