Die Boodskap

Deuteronomium 28:64 Die Boodskap (DB)

Die Here sal jou uit daardie land wegvat en jou oor al die lande wat daar op die aarde is, verstrooi. In daardie vreemde lande sal julle vreemde gode moet aanbid waarvan julle en julle oupas nog nie eens gehoor het nie. Daardie mense se gode is van hout en klip gemaak.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:56-68