Die Boodskap

Deuteronomium 28:5 Die Boodskap (DB)

“Jou mandjies waarmee jy die oes insamel, sal elke jaar oorloop van al die vrugte wat die Here vir jou sal gee. Hy sal sorg dat jy meer brood sal hê as wat jy kan eet.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:3-15