Die Boodskap

Deuteronomium 28:37 Die Boodskap (DB)

Mense sal skrik as hulle van jou hoor. Hulle sal spot met jou. Die mense wat in daardie ver land bly, sal nie kan glo dat die Here dit so sleg met julle laat gaan het nie. Hulle sal vir julle lag.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:29-42