Die Boodskap

Deuteronomium 28:20 Die Boodskap (DB)

“Die Here sal self teëspoed en moeilikheid oor jou pad stuur. Niks wat jy doen, sal uitwerk nie. Dit sal so aanhou totdat jy uiteindelik vernietig en bankrot is. Dit gebeur omdat jy slegte dinge gedoen het. Jy het die Here se pad verlaat.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:12-29