Die Boodskap

Deuteronomium 28:13 Die Boodskap (DB)

“As julle baie mooi luister wat die Here julle God vir julle beveel en julle doen presies wat Hy sê, sal Hy julle die belangrikste op aarde maak. Julle sal oor ander nasies heers. Julle sal altyd die sterkste wees.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:12-21