Die Boodskap

Deuteronomium 26:3 Die Boodskap (DB)

Gaan dan na die man wat daar in die diens van die Here staan. Sê vir hom: ‘Ek het ’n geskenk vir die Here my God gebring, want dit is Hy wat my in hierdie land gebring het, en dis Hy wat hierdie land vir my gegee het. Hy het mos al vir my oupagrootjies belowe dat Hy dit sal doen.’

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:1-8