Die Boodskap

Deuteronomium 26:19 Die Boodskap (DB)

As julle dit doen, maak Hy julle groter as enige ander nasie op aarde. Dan sal almal na julle opsien. Hulle sal vertel hoe beroemd en sterk en ryk julle is. Julle is ’n nasie wat eenkant gesit is om die Here te dien. So belowe die Here jou God.”

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:13-19