Die Boodskap

Deuteronomium 26:17 Die Boodskap (DB)

Jy het mos gesê dat die Here jou God is. Jy het vandag gesê dat Hy jou volk se Regeerder moet wees. En jy het belowe dat jy alles sal doen wat Hy sê. Jy sal doen wat Hy jou beveel.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:11-19