Die Boodskap

Deuteronomium 25:8 Die Boodskap (DB)

“Dan moet die leiers van die stad hierdie man roep en met hom praat. Hulle moet vir hom verduidelik hoekom dit belangrik is dat hy met sy oorlede broer se weduwee moet trou. Maar as hy weier om te doen wat hulle vir hom sê, en hy weier om met hierdie vrou te trou,

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-9