Die Boodskap

Deuteronomium 25:3 Die Boodskap (DB)

Onder geen omstandighede mag jy iemand meer as 40 houe met ’n sambok laat slaan nie. As jy iemand meer as 40 houe slaan, verneder jy hom voor ander mense. Dis nie ’n goeie ding nie.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-8