Die Boodskap

Deuteronomium 24:7 Die Boodskap (DB)

“Dalk gebeur dit dat iemand van die volk Israel een van sy eie mense roof. Hy behandel dan hierdie mens sleg en laat hom werk sonder om hom te betaal. Of hy verkoop hom aan iemand anders om as ’n huishulp sonder betaling te werk. So iemand moet jy summier doodmaak. Jy moet slegte dinge uit jou midde uitroei.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:6-8