Die Boodskap

Deuteronomium 24:20 Die Boodskap (DB)

Maak net so as jy die olywe van jou olyfbome afslaan. Moenie nog ’n keer tussen die bome deurloop om te kyk of daar nie dalk ’n olyf agtergebly het nie. Los party van die vrugte doelbewus aan die bome sodat die vreemdelinge en die weeskinders en weduwees dit kan kom pluk.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:15-21