Die Boodskap

Deuteronomium 24:17 Die Boodskap (DB)

“Jy moet die vreemdeling wat by jou bly en die weeskind goed behandel. Jy moet sorg dat daar reg aan hulle gedoen word. Jy mag nooit die weduwee se klere van haar af wegvat om seker te maak dat sy iets wat sy by jou geleen het, terugbring nie.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:14-21