Die Boodskap

Deuteronomium 24:13 Die Boodskap (DB)

Gaan gee die klere terug wanneer die son sak, want hy slaap in sy klere. Dis al wat hy het om hom warm te maak. Hy sal jou voorspoed toewens as jy sy klere teruggee. En die Here sal ook sien wat jy doen en dit sal goed wees in sy oë.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:6-18