Die Boodskap

Deuteronomium 22:8 Die Boodskap (DB)

“As jy ’n nuwe huis bou met ’n plat dak, en jy beplan dat julle op die dak gaan kuier, moet jy dadelik ’n reling rondom die dak laat aansit. Anders kan iemand van die dak afval en so seerkry dat hy doodgaan. Dan is jy vir daardie mens se dood verantwoordelik.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:1-17