Die Boodskap

Deuteronomium 22:29 Die Boodskap (DB)

Dan moet jy hierdie man met ’n halwe kilogram silwer beboet. Hy moet die geld vir die meisie se pa gee. En hy moet met hierdie jongmeisie trou, want hy het haar eer weggeneem. Hy mag ook nooit van haar skei nie.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:22-30