Die Boodskap

Deuteronomium 22:27 Die Boodskap (DB)

Die man het die meisie buite in die veld gegryp. Sy het sekerlik om hulp geroep, maar niemand kon haar hoor nie. Daarom het niemand haar gehelp nie.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:20-30