Die Boodskap

Deuteronomium 22:19 Die Boodskap (DB)

Hulle moet hom ook ’n boete laat betaal. Hy moet ’n kilogram silwer betaal omdat hy sy vrou valslik daarvan beskuldig het dat sy by ander mans geslaap het. Die geld wat hy betaal, moet na die vrou se pa gaan. Die vrou bly dan met haar man getroud. Hy mag nooit van haar skei nie.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:13-28