Die Boodskap

Deuteronomium 22:17 Die Boodskap (DB)

Nou, ewe skielik, draai hy teen haar. Hy sê sy het by ander mans geslaap voor sy met hom getroud is. Maar kyk hier, ek het vir julle die bewys gebring dat sy nooit voorheen by enige ander man geslaap het nie.’“Dan moet hy die laken voor die leiers van sy stad oopvou.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:11-23