Die Boodskap

Deuteronomium 21:20 Die Boodskap (DB)

Hulle moet vir die leiers sê: ‘Hierdie seun van ons is opstandig teen ons. Hy luister nie as ons met hom praat nie. Al wat hy van die môre tot die aand wil doen, is om soos ’n vraat en ’n dronklap aan te gaan.’

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:16-23