Die Boodskap

Deuteronomium 21:18 Die Boodskap (DB)

“Sê nou ’n pa het ’n seun wat nie wil luister wat hy vir hom sê nie. Die seun is opstandig teen sy pa en ma en steur hom nie aan wat hulle hom beveel nie. Selfs al slaan hulle hom, hoor hy nie.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:11-23