Die Boodskap

Deuteronomium 21:14 Die Boodskap (DB)

Maar sê nou jy trou met haar en vind dan later uit dat jy nie meer lief is vir haar nie. Dan moet jy haar laat weggaan. Jy mag haar nie verkoop nie. En jy mag haar nie behandel asof sy ’n huishulp is nie, want jy het by haar geslaap.”

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:4-21