Die Boodskap

Deuteronomium 21:1-2 Die Boodskap (DB)

1. “Sê nou maar iemand word in die veld buitekant ’n stad of ’n dorp vermoor in die land wat die Here jou God vir jou gee. Niemand weet wie die moord gepleeg het nie.

2. In sulke gevalle moet julle leiers en landdroste bepaal watter stad die naaste is aan die plek waar die lyk gekry is.