Die Boodskap

Deuteronomium 20:3 Die Boodskap (DB)

Hy moet sê: ‘Luister na my, Israeliete! Julle staan op die punt om teen ’n vyand te gaan veg. Moenie bang wees nie. Moenie paniekbevange rondkyk wie julle sal help nie. Moenie vir julle vyand skrik nie.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-8