Die Boodskap

Deuteronomium 20:10 Die Boodskap (DB)

“As jy oorlog teen ’n stad maak, en jy trek teen hom op, bied eers vir die mense van die stad vrede aan. Sê vir hulle onder watter voorwaardes jy hulle stad sal spaar.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:5-16