Die Boodskap

Deuteronomium 19:14 Die Boodskap (DB)

“Jy mag nie in die land wat die Here jou God jou gaan gee iemand se grond steel deur sy grensdrade te verskuif nie. Die eerste mense wat in hierdie land gebly het, het die grenslyne van die grond vasgestel. So het hulle gewys watter grond behoort aan wie.”

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:10-18