Die Boodskap

Deuteronomium 19:11 Die Boodskap (DB)

“Maar sê nou iemand haat ’n ander persoon. En op ’n dag lê hy hierdie persoon êrens in die veld voor en maak hom dood. En sê nou hierdie moordenaar vlug na een van die stede wat julle uitgewys het waarin ’n mens kan gaan skuil.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:4-15