Die Boodskap

Deuteronomium 18:5 Die Boodskap (DB)

Want die Here het hierdie mense, die kinders van Levi, gekies om in sy huis te werk. Hulle moet vir altyd werk waar Hy teenwoordig is. Hulle kinders en kleinkinders moet ook in my huis werk.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:1-15