Die Boodskap

Deuteronomium 17:18 Die Boodskap (DB)

“As hy as koning op die troon sit, moet hy alles neerskryf wat die Here jou God jou beveel het om te doen. Hy moet hierdie boek afskryf van die boek wat by die mense is wat in die huis van die Here werk, die kinders van Levi. En hierdie mense moet toesien dat hy alles neerskryf wat die Here jou God jou beveel het.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:13-20