Die Boodskap

Deuteronomium 17:15 Die Boodskap (DB)

“As dit gebeur dat jy ’n koning wil aanstel, moet jy baie seker maak jy kies die man wat die Here jou God vir hierdie werk gekies het. Jy moet iemand kies wat ook ’n Israeliet is. Jy mag nie iemand van ’n ander nasie as koning oor jou aanstel nie.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:13-16