Die Boodskap

Deuteronomium 16:8 Die Boodskap (DB)

Ses dae lank moet jy dan ongesuurde brood eet en op die sewende moet jy vrolik en feestelik saamkom om die Here jou God te eer. Op hierdie dag mag niemand werk nie.”

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:1-12