Die Boodskap

Deuteronomium 15:20 Die Boodskap (DB)

Elke jaar moet jy hierdie vee na die plek toe neem wat die Here nog sal kies. Dan moet jy dit daar in die teenwoordigheid van die Here slag en dit saam met jou familie eet.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:16-23