Die Boodskap

Deuteronomium 14:8 Die Boodskap (DB)

Varke is ook vir julle onrein; daarom mag julle nie varkvleis eet nie. Hulle het wel gesplete kloue, maar herkou nie. Moet nooit van hierdie verbode diere eet of selfs aan die karkasse raak nie.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:1-10