Die Boodskap

Deuteronomium 13:6 Die Boodskap (DB)

“Wanneer jou eie broer of jou kind, jou vrou, jou vriend of enigiemand vir wie jy lief is, jou eenkant toe roep en sê: ‘Kom ons gaan aanbid ander gode wat ons ouers nie eens geken het nie,’ moet jy oppas.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:4-11