Die Boodskap

Deuteronomium 13:17 Die Boodskap (DB)

Moet niks van die dorp of die skuldiges vir jou vat nie. Dan sal die Here nie meer so kwaad wees nie en sal Hy jou opnuut liefhê. Soos Hy jou lank terug al belowe het, sal Hy jou nog ’n groot volk maak.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:12-18