Die Boodskap

Deuteronomium 12:18 Die Boodskap (DB)

Julle en julle kinders asook julle werkers en die Leviete wat in julle dorpe woon, moet hierdie offers net by een plek eet. En dit is die plek wat die Here sal kies. Daar moet julle voor die Here bymekaarkom en bly wees oor julle harde werk.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:10-23