Die Boodskap

Deuteronomium 11:21 Die Boodskap (DB)

Dan sal julle en julle kinders lank en gelukkig in die land leef wat die Here vir julle voorouers beloof het. Julle sal in daardie land woon so lank as wat daar ’n hemel en ’n aarde is.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:12-25