Die Boodskap

Deuteronomium 11:2 Die Boodskap (DB)

Onthou al die wonderlike dinge wat die Here julle geleer en vir julle gedoen het. Julle het immers alles self gesien, want dit het met julle gebeur en nie met julle kinders nie. Julle het self sy grootsheid, sy mag en sy krag beleef.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:1-7