Die Boodskap

Deuteronomium 10:8 Die Boodskap (DB)

“In dié tyd het die Here die stam van Levi vir ’n spesiale werk afgesonder. Hulle moes die ark met die getuienis van die ooreenkoms met die Here dra en sy priesters wees. Hulle moes ook die mense in die Naam van die Here seën. Tot vandag toe is die Leviete priesters.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-12