Die Boodskap

Deuteronomium 10:18 Die Boodskap (DB)

Hy sorg dat weeskinders en weduwees regverdig behandel word. Hy het mense van ander volke wat tussen julle bly, lief en Hy gee vir hulle kos en klere.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:12-20