Die Boodskap

Deuteronomium 1:6 Die Boodskap (DB)

“Toe ons nog by die berg Horeb was,” so het Moses sy lang rede begin, “het die Here gesê: ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:2-11